Voel jy dalk soos Elia dat alles moontlik tot nou skeef geloop het? Voel jy ook dis nou genoeg? Elia het vir God gevra om sy lewe te neem, maar God het iets anders in gedagte gehad vir Elia, so ook vir jou.

Skrif: 1 Konings 19:4-7

Boodskap gebring deur Elze Radyn